Kat per ongeluk in Amazon-terugsendingboks

Amazon se terugstuur afdeling het ‘n heel ander tipe item in ‘n boks gevind in hul pakhuis in Kalifornië – ‘n harige item wat ses dae tevore vanuit Utah gepos is. Een wat purr. Brandy Hunter wat in beheer is van die afdeling was nie by die werk die dag nie, maar haar kollegas het […]

Read More

Meghan Markle bring hulde aan prinses Diana in Nigerië

Meghan Markle het prinses Diana in Nigerië vereer deur ‘n diamantkruis-ketting te dra wat eens aan haar oorlede skoonma behoort het. Die hertogin van Sussex (42) is met die ketting gesien tydens ‘n onthaal vir militêre gesinne in die Nigeriese hoofstad Abuja op Saterdag, 11 Mei. Die goue halssnoer, versier met ‘n diamantkruis, is volgens […]

Read More

Alpine Alpenglow Hy4 is ‘n waterstofaangedrewe hipermotor reg uit die toekoms!

Die Alpenglow-konsepmotor word hierdie naweek deur Alpine by die Spa-baan bekendgestel. Slegs ‘n paar vervaardigers het werklik motors geskep wat deur waterstof aangedryf word, maar Alpine wil dit verander, en dit begin met die Alpenglow Hy4. Alpine het in 2022 die Alpenglow-konsep onthul – ‘n treffende hipermotor wat deur waterstof aangedryf word. Die Alpenglow Hy4 […]

Read More

Amy Winehouse ontvang postuum ‘n BRIT Billion-toekenning

Amy Winehouse het postuum ‘n BRIT Billion-toekenning ontvang ter viering van een miljard aanlyn-strome in die VK. Amy se ouers, Mitch en Janis, het die toekenning aanvaar na die vrystelling van “Back to Black”, ‘n nuwe biografiese film gebaseer op die lewe van Winehouse. Die enkelsnit “Back to Black”, wat in Oktober 2006 vrygestel is, […]

Read More

O die donkie is ‘n wonderlike ding!

So saam met Afrikaans se verjaardagvieringe (99 jaar oud) word nog ‘n spesiale dag vandag gevier. Die dag van die donkie. Daar word baie geskryf oor die donkie en eintlik is hulle baie intelligente diere, selfs slimmer as ‘n perd. Hier is vir jou ‘n paar nuttige sêgoed wat jy kan gebruik in jou alledaagse […]

Read More

Hou vas..Roxette vat jou vir ‘n “Joyride”

Roxette toer na Suid-Afrika Per Gessle sal vergesel word deur die Sweedse megaster Lena Philipsson tydens die konserttoer, Roxette in Concert 2025. Roxette hoop om hul Suid-Afrikanse aanhangers se harte warm te laat klop. Dit gaan nie vir Gessle oor nuwe musiek nie, maar oor hul ou treffers. Hulle tree op in Kaapstad by die Grand Arena, Grand […]

Read More

In die pekel oor onderklere

Ons almal het een of ander gewoonte om iets te versamel. Party mense versamel blikke van oraloor, sommige mense het vreeslike groot seël versamelings en party mense versamel muntstukke. In Japan is ‘n 55-jarige man toegesluit vir ‘n obsessie met vroue onderklere – wat hy nie gekoop het nie. Die Japanese polisie het op die […]

Read More

Tyla beindruk by Met Gala met rok bedek in sand…

Tyla se Grammy-bekroonde treffer kan dalk “Water” genoem word, maar dit was sand wat sy by die 2024 Met Gala omhels het. Die Suid-Afrikaanse musikant het Maandagaand haar Costume Institute-debuut gemaak en by die geleentheid aangekom in ‘n velstywe rok wat deur Balmain ontwerp is. Sy bandlose, vormpassende ontwerp was uiters gewaagd – dit het […]

Read More

Bernard Hill, akteur in ‘Lord of the Rings’ en’ ‘Titanic’, sterf in die ouderdom van 79

Bernard Hill was ‘n Britse akteur wat ‘n nederige styl van manlike leierskap vertolk het in drie uiters suksesvolle Hollywood rolprente, “Titanic”, en twee rolprente in die “Lord of the Rings”-reeks. Sy dood was aangekondig in ‘n familieverklaring wat deur ‘n verteenwoordiger van Lou Coulson Associates, ‘n Britse talentagentskap, gestuur is. Die verklaring het nie […]

Read More

Knuffel ‘n koei-tendens bedreig

’n Uurlange sessie van drukkies kan vir ’n baal hooi betaal, maar amptenare waarsku teen die praktyk ná ’n uitbreking onder melkkuddes in nege Amerikaanse state. Die sosiale media-tendens behels dat besoekers betaal om beeste te knuffel of vas te hou en drukkies te gee – terwyl hulle ook kleinboere help om voerrekeninge te dek. […]

Read More

websitesbetter