Adele konserte in München verwag wêreld se grootste buitenshuise skerm
Die organiseerders van die sangeres Adele se komende konserte in München sê hulle wil ‘n Guinness-wêreldrekord vir die grootste buitenshuise skerm van alle tye opstel, met ‘n lengte van 220-meters. Nagenoeg 74 000 aanhangers sal na verwagting volgende maand elke aand vir tien vertonings opdaag by ‘n spesiaal-opgerigte opwipstadion. Adele sê die video-installasie sal die […]
Mocha Choka
Spesiaal vir die koue aande… Bestanddele1 koppie koffie1/4 koppie volroommelk1 eetlepel room1 eetlepel onversoete kakaopoeier1 tot 3 teelepels suiker1/4 tot 1/2 teelepel vanielje-geurselGeklopte room, na smaak, vir garneringSjokolade skaafsels, na smaak, vir garnering Stappe om dit te maak Terwyl die koffie brou, kombineer die melk en room in mikrogolf of verhit op die stoof tot […]
Wêreldrekord vir die grootste pizzapartytjie gebreek
Die Guinness-wêreldrekord vir die grootste pizzapartytjie is deur Princess Cruises gebreek na hy sy vloot Love Boats gekoördineer het om op verskillende plekke, op dieselfde tyd, ‘n pizzapartyjie aan te bied. Die vaartuie het saam met sjef Tony Gemignani van Tony’s Pizza Napoletana in San Francisco saamgespan om pizzas regoor die Princess-vloot te verskaf vir […]
NASA stuur vir die eerste keer ‘n hip-hop-liedjie na die diepe ruim
Die liedjie “The Rain (Supa Dupa Fly)” deur die hip-hop-kunstenaar Missy Elliott is via NASA se DSN (Deep Space Network) na Venus gestuur. Die agentskap se Jet Propulsion Laboratory in Suid-Kalifornië het die uitsending om 10:05 PDT op Vrydag, 12 Julie gestuur. “Beide ruimte-verkenning en Missy Elliott se kuns handel daaroor om grense te verskuif,” […]
Die troue van die jaar!
Ons kyk opnuut hoe die rykste van die rykstes lewe. Die fokus vir die afgelope paar maande in die kringe van bekendes was die troue van Asië se rykste man, Mukesh Ambandi, se jongste seun se troue. Anant Ambani en Radhika Merchant se troue het omtrent die tonge los. Die glansryke troue het na bewering […]
Lotto-boerpot in buurland R69m
Vandag se PowerBall in die buurland is weer net ‘n geraamde 5 miljoen Suid-Afrikaanse rand nadat ‘n speler in Vrydag se trekking meer as 59 miljoen rand gewen deur Standard Bank se banktoepassing te gebruik. Die persoon het die vyf nommers plus die PowerBall korrek gehad terwyl 20 deelnemers net meer as 35 800 gedeel het met vier […]
Luister nou na Oasis se nog-nie-gehoor-nie ou-nuwe weergawe van ‘Up In The Sky’
Die nuwe weergawe is gemeng deur Noel Gallagher vanaf die album “Definitely Maybe” se 30ste herdenking-heruitgawe. Oasis het ‘n voorheen-nie-gehoor-nie weergawe van “Up In The Sky” van hul komende 30ste herdenking-uitgawe van “Definitely Maybe” gedeel. Die ikoniese Britpop-groep het vroeër vanjaar hul planne aangekondig om die 30ste herdenking van hul debuutalbum te vier. Die liedjie […]
Man skok die wêreld deur in ‘n ‘swart ruimtewese’ te verander en sy mooi voorkoms weg te gooi
Wanneer Anthony Loffredo op die sypaadjie loop, word hy aangestaar. Uber-bestuurders wys hom weg en restaurante weier om hom te bedien. Dit het hom ‘n jaar geneem voordat die Mexikaanse regering vir hom ‘n ID-kaart uitgereik het. Hy het sy neus geamputeer, ore afgesny, oogballe en vel swart getatoeëer, tong in twee gesny, tande geskeer […]
Die rykes vries nou hulle liggame in die hoop om in die toekoms weer lewendig te word
Onthou jy hoe ruimtevaarders in wetenskapfiksie rolprente in ‘n krio-staat slaap om jare later hulle bestemming te bereik en ontvries te word? Krio-preservering word nou gewild onder miljardêrs waar hul liggame gevries word, in die hoop om in die toekoms weer lewendig te word. Dit klink na ‘n totaal onrealistiese idee, iets wat ons net […]
Kosmos 94.1 Ruimte-foto van die week: ‘n Transformasie aan die beweeg
’n Visueel treffende versameling interstellêre gas en stof is die fokus van hierdie week se Hubble-prent van die week. Die newel, genaamd RCW 7, is net meer as 5 300 ligjare van die aarde af in die sterrebeeld Puppis geleë. Nebulas is areas in die ruimte wat ryk is aan die grondstowwe wat nodig is […]