Ozzy Osbourne vra Britney Spears om verskoning omdat hy haar dansstyl gekritiseer het

Ozzy Osbourne het Britney Spears om verskoning gevra omdat sy haar dansstyl bespot het. Vroeër hierdie maand het die Black Sabbath-voorsanger die pop-ikoon se dansvideo’s “baie hartseer” genoem te midde van ‘n bespreking op sy familie se podcast, The Osbournes. Later het Britney op Instagram teruggeklap en hom aangemoedig om nie ander te oordeel nie, […]

Read More

Charley die olifant kry nuwe tuiste

Charley, ʼn volwasse Afrika-olifantbul wat meer as twee dekades deel was van die Nasionale Dieretuin in Pretoria, tree af en word by ʼn wildreservaat hervestig. Charley se gevorderde ouderdom is een van die faktore wat tydens die besluit in ag geneem is. Die olifantbul sal sy aftrede by die Shambala- private wildreservaat, in die Waterberg-streek […]

Read More

‘Eric the Eel’ verander lewens

Eric Moussambani, ook bekend as ‘Eric the Eel’ van Ekwatoriaal-Guinee, het alleen deelgeneem aan die 100m-vryslag-byeenkoms by die Sydney 2000 Olimpiese Spele. Die uitdun-rondte het met twee ander mededingers begin; een van Niger en die ander van Tadjikistan, maar hulle twee kon nie die 100m voltooi nie en is gediskwalifiseer.  Eric het nog nie voorheen […]

Read More

Sjimpansees het ‘gesprekke’ net soos mense, volgens ‘n nuwe studie

‘n Nuwe studie beweer dat sjimpansees met mekaar gesprekke voer, soortgelyk aan mense, maar met gebare in plaas van vinnige spraak. Die navorsing werp lig op gedragspatrone wat mense en ape deel as gevolg van evolusie. Die span navorsers het video-bewyse ondersoek van 252 wilde Oos-Afrikaanse sjimpansees wat met mekaar gesels met meer as 8 […]

Read More

Sal jy net vleis eet? Hoe klink ‘n karnivoor-dieet vir jou?

‘n Vrou wat 13 jaar spandeer het om vleis en suiwelprodukte te vermy, het oorgeskakel na ‘n karnivoor-dieet en is oortuig daarvan dat sy ‘nog nooit gesonder was nie’ – ten spyte van sommige mense wat vir haar sê sy loop die risiko van ‘n hartaanval. Sy sê sy is vol energie en dit is […]

Read More

Die planeet Mercurius het dalk ‘n laag diamante tot amper 18km dik

Dit is dalk die kleinste planeet in die sonnestelsel, maar Mercurius kan ‘n groot geheim wegsteek. ’n Laag diamante onder die kors van Mercurius kan tot 18km dik wees, volgens nuwe navorsing. Wetenskaplikes van China en België het data gebruik wat deur NASA se MESSENGER-ruimtetuig tussen 2004 en 2015 ingesamel is om hul teorieë oor […]

Read More

Meer as 8 miljard vir Deadpool & Wolverine op eerste naweek

Marvel Studios se rolprent Deadpool & Wolverine met Ryan Reynolds en Hugh Jackman as die sterre, het meer as 8 miljard Namibiese dollar wêreldwyd in sy openingsnaweek ingeoes. Dit is die sesde meeste tot dusver die jaar en meer as 13,6 miljoen mense het kaartjies gekoop om die fliek te sien wat net soveel is as verlede […]

Read More

Kosmos 94.1 Ruimte-foto van die week: NASA se Curiosity Rover ontdek ‘n verrassing in ‘n Mars-rots

Onder verskeie onlangse bevindings het die Rover rotse gevind wat van suiwer swael gemaak is – ‘n eerste op die Rooi Planeet. Wetenskaplikes was verstom op 30 Mei toe ’n rots waaroor NASA se Curiosity Rover gery het, oopgebars het om iets te openbaar wat nog nooit van tevore op die Rooi Planeet gesien is […]

Read More

Eminem ontvang BRIT Billion-toekenning

Eminem is die jongste kunstenaar om die BRIT Billion-toekenning te ontvang. Die 51-jarige rap-ikoon het ‘n allemintige sewe miljard strome in die Verenigde Koninkryk bereik, soos aangeteken deur die “Official Charts Company”. Die “Lose Yourself”-treffermaker is die huidige houer van die rekord vir die meeste opeenvolgende nommer 1’s op die Amptelike Albumgrafiek, met 10 ateljee-albums […]

Read More

Kyk hoe mooi lyk sy nou!!

Fiona, wat ‘n wêreldwye sensasie geword het as Brittanje se eensaamste skaap, is nou helfte die grootte wat sy was! Nadat sy twee jaar lank op ‘n afgeleë strand deurgebring het, het sy ‘n bietjie bederf nodig gehad. Fiona, wat Brittanje se eensaamste skaap gedoop is, het ‘n transformasie ondergaan nadat sy vir die eerste […]

Read More