Ooswinde waai die week sterk, veral in Suide
Oosweer toestande word vir die week, veral in die Suide voorspel en terwyl die sentrale en noordelike gebiede heerlike lente ervaar, is dit koud plek-plek in die Suide met ‘n geringe kans van ligte reën. Weerkenner George van der Merwe sê die erge wind kan tot Donderdag duur.