Oos-Kaap sê hy neem kennis van wanvoedingverslag

Die Oos-Kaapse regering het kennis geneem van die verslag van die Suid-Afrikaanse Menseregrtekommissie oor die kommerwekkende voorkoms van kinderwanvoeding en die reg tot voedsel. Die provinsiale regering sê hy het verskeie beleidsingrypings en strategië ingestel om die uitdagings van armoede, ongelykheid en werkloosheid te takel. ‘n Woordvoerder van die departement, Khuselwa Rantjie, sê dit sluit in die aanspreek van die lot van kinderwanvoeding in sekere gebiede van die provinsie: