Oorsaak van Jamie Bartlett se dood vandag bekend

Die Suid-Afrikaanse teaterlegende en TV-akteur, Jamie Bartlett, is oorlede. Hy was 55. Sy familie het Maandagaand sy dood bevestig. Die oorsaak is nog nie bekend nie. Bartlett was ‘n bekroonde akteur op televisie, in rolprente en die teater. He was meestal bekend vir sy rolle as Mike O’Reilly op SABC 3 se “Isidingo” en David Genaro op e.tv se “Rhythm City”.