Onvoldoende skoolinfrastruktuur onder die loep in die buurland

Die buurland se Nasionale Vereniging van Skoolbeheerliggame het sy kommer uitgespreek oor die gebrek aan vordering van die Departement van Basiese Onderwys met die verbetering van skoolinfrastruktuur. Die voorsitter van die vereniging, Matakanye Matakanye, beklemtoon dringende optrede is nodig om oorbevolking in skole, veral in Gauteng en die Wes-Kaap, aan te spreek. Matakanye sê meer skole is nodig om hierdie uitdaging te pak. Daarbenewens sê hy meer geld moet aan die begroting van die onderwyssektor toegewys word om te verseker skoolinfrastruktuur is op datum: