Ontleders loof Shiimi se begroting, fiskale beleid
Simonis Storm loof die regering se fiskale beleid en sê die middeltermyn begroting wat deur die finansminister Ipumbu Shiimi ter tafel gelê is toon ekonomiese veerkragtigheid en aanpasbaarheid van beleidsraamwerke. Angelique Bock van die makelaarsfirma het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.