Ontleder sê oor toenemende spanning, polarisering in wêreld

Spanning bou op in die wêreld met Chinese president Xi Jinping wat sy weermag opdrag gegee het om voor te berei vir oorlog, die toenemende konflik in die Midde-Ooste, spanning tussen Rusland en die Weste en meer. Suider-Afrika se ideologie is uiteenlopend en word voorop gestel bo ekonomiese bepalings. Kosmos 94.1 Nuus het met die politieke ontleder professor Andre Duvenhage oor die uitdaging gesels.