Ontleder gesels oor uitdagings tydens die 75ste Navo-beraad

Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie, Navo, se 75ste beraad vind die week in die VSA plaas en media berigte lui dat lidlande ‘n uiters noue band moet skep as ‘n front teen Rusland. Kosmos 94.1 Nuus het met professor André Duvenhage ‘n Suid Afrikaanse politieke ontleder gepraat.