Ons suiker gaan opraak

Suiker is ‘n baie groot uitdaging in Namibië en voorrade kan teen einde April uitgeput wees. Volgens Pieter van Niekerk, kommersiële bestuurder by Namib Mills, is Namibië die grootste suikerverbruiker, per kapita, ter wêreld, veral as gevolg van die tekort aan vrugte. Die landbouminister, Calle Schlettwein sê daar word aan ‘n plan gewerk.

Die minister sê Namibië word somtyds gyselaar gehou. Hy verduidelik.