Ons stem op 27 November

Namibiërs gaan op 27 November na die stembus. Die minister van stedelike ontwikkeling Erastus Uutoni het die datum, en al die ander belangrike datums vandag bekend gemaak.