Ons sal aanhou veg – Oekraïnse LP

Die 1 000-dag herdenking van die oorlog in die Oekraïne is Dinsdag herdenk. Die oorlog het na maande van stadige vordering aan beide kante, ‘n nuwe wenteling geneem met Amerika se toestemming dat die land sy wapens in aanvalle op Russiese grondgebied kan gebruik. Kira Rudik, ‘n Oekraïnse LP het met Britse media gepraat. Sy sê hulle nie besig om die oorlog te verloor nie.