Ons onthou vandag vir Theuns

Vandag is die tweede doodsherdenking van Theuns Jordaan. Hy het op 17 November 2021 sy stryd teen kanker verloor. Hy is in September 2020 met leukemie gediagnoseer. Wat is jou gunsteling liedjie van Theuns en wat is jou gunsteling herinnering van hom? 

Foto: Verskaf