Ons moet ophou met op-die-hof-uitvoere

Otjozondjupa-goewerneur James Uerikua het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor sy kommentaar om veebemarkingstelsels in die land te heroorweeg. Hy sê die klem moet gelê word op waardetoevoeging om werkskepping en ekonomiese groei te bevorder. Volgens Uerikua moet die uitvoer van op-die-hoef speenkalwers staak. Hy verduidelik.

In 2023 in 152 000 speenkalwers na Suid-Afrika uitgevoer en vleis wat oorsee uitgevoer word, is ook onverwerk.