Ons moes skaam gewees het vir Geingob se begrafnis…

Die IPC het gereageer op die toekenning van 80 miljoen Namibiese dollar vir die opgradering van die Onafhanklikheidstadion na 37 miljoen dollar in die vorige boekjaar toegeken is. Dit is nie bekend waarop die fondse bestee is nie. Die party sê die tipe van instandhouding is uiters belangrik veral omdat die stadion vervalle is. Woordvoerder Imms Nashinge het die party se standpunt so verwoord.