Onmin in Bibi se regering terwyl aanvalle voortduur

Israeliese troepe het dieper in die noordelike dele van die Gazastrook in beweeg sowel as in Rafah, ‘n suidelike stad langs die Egiptiese grens wat vol ontheemdes is. Intussen sê Benny Gantz, ‘n lid van die oorlogskabinet, gedreig om te bedank as Benjamin Netanyahu nie teen 8 Junie instem tot ‘n dag-na-plan wat sal insluit hoe Gaza sal regeer word ná die oorlog met Hamas. Media in daardie land berig ook dat die ‘n liggaam van nog ‘n gyselaar, ‘n man, gevind is. Dit kom na drie, almal oorlede, vroeër gevind is.