Ongwediva-handelskou skop Vrydag af

Die Ongwediva-handelskou is om die draai en skop Vrydag af en duur tot 2 September. Die skou word as uiters belangrik vir die Noorde se ekonomie geag en lok ook talle buitelandse uitstallers wat nuwe beleggings- en besigheidsgeleenthede bied. Kosmos 94.1 Nuus het met Jackson Muma, woordvoerder by die Ongwediva-dorpsraad gesels oor die vordering met die jongste reëlings…