Ongwediva boer voor uit met ontwikkeling

Die Ongwediva-dorpsraad blyk om voor uit te boer. Die raad het pas 4,1 miljoen Namibiese dollar op elektrifisering vir fase een van die Sky-woonbuurt bestee. Die hoofdoel is om 620 erwe aan die rioolstelsel te koppel met 98 persent wat voltooi is. Daar is talle ander formaliseringsprojekte en Kosmos 94.1 Nuus het met die dorpsraad se woordvoerder Jackson Muma gepraat.