Onderwys sê oor infrastruktuur

Die onderwysministerie het die grootste toekenning in die begroting ontvang maar, oudergewoonte, sal die meerderheid daarvan aan salarisse bestee word. ‘n Tekort aan infrastruktuur is ‘n voortdurende probleem en Kosmos 94.1 Nuus het die ministerie se uitvoerende direkteur Sanet Steenkamp gepraat.