Ondersteuners van Palestina ruk op na Kaapse parlement

Die Palestina-solidariteitsveldtog en sy vennote sal vandag na die Parlement in Kaapstad opruk om die goedkeuring van die Apartheidswetsontwerp te eis. Die verrigtinge het ten doel om druk uit te oefen om die Verenigde Nasies se Apartheidskonvensie in werking te stel. Usuf Chikte van die organisasie sê sedert Oktober verlede jaar het Israeliese magte meer as 41 000 Palestyne vermoor, insluitend 16 500 kinders: