Ondersteun die kanker-appelprojek

Die Bank Windhoek Kanker-appelprojek is weer op hande. Die projek het 33 miljoen Namibiese dollar vir die Kankervereniging van Namibië ingesamel sedert sy ontstaan in 2000. Die projek het ten doel om ‘n verskil te maak in die lewens van diegene wat deur kanker geraak word. Die projek sal appels, appelsap en e-appels verkoop ten bate die vereniging. Hierdie jaar het die projek die konsep van #Heroesunite aanvaar. Kosmos 94.1 Nuus het met Rolf Hansen, die uitvoerende hoof van die vereniging gesels…