Ondersoek na geslagsgeweld in KZNFebruary 16, 2023

Die Kommissie vir Geslagsgelykheid in Suid-Afrika het onlangs die Parlement se portefeuljekomitee vir Vroue, die Jeug en Mense met Gestremdhede verwelkom op ‘n toer om noodreaksie op geslagsgeweld in KwaZulu-Natal te beoordeel. Die provinsie het verlede jaar toenemende voorvalle van geslagsgeweld en vrouemoord aangemeld. Die kommissie se provinsiale bestuurder, Zanele Ncwane, sê dit het daartoe gelei dat hulle met gemeenskapsleiers, nie-regeringsorganisasies, munisipaliteite en die polisie saamwerk om bewusmaking te kweek en slagoffers sowel as oorlewendes te ondersteun: