Omusati sukkel met veediefstal, geslagsgeweldFebruary 10, 2023

Die streeksbevelvoerder van die Omusati-streek, kommissaris Ismael Basson sê misdaad duur voort in sy gebied en word oorheers deur veediefstal, verkragting en geslagsgeweld. Hy sê intieme geweld is die moeilikste om vas te vat maar, hulle voed die gemeenskap op in verband met wetgewing wat mense kan aankla as hulle so ‘n misdaad versteek. Misdade word ook beter gerapporteer. Hy gesels met Kosmos 94.1 Nuus.