Omikron: Fauci verwag nie verdere inperkings in VSA nie

Die Withuis se hoof mediese adviseur, Anthony Fauci, sê hy verwag nie nóg ‘n streng inperking in die VSA nie, al versprei die Omikron-variant van die Covid-19-virus vinnig. Hy sê hy verwag wel hospitale gaan erg onder druk wees. Volgens die Sentrums vir Siektebeheer en Voorkoming het meer as 77 persent van die Amerikaanse bevolking wat daarvoor in aanmerking kom, minstens een Covid-19-inenting ontvang. Fauci sê inenting is die sleutel tot ‘n laer infeksie-syfer: