Omgewing, klimaat en ontwikkelende lande in die voorgrond in China
Die buurland se minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê dit is belangrik om ‘n gebalanseerde klimaat-agenda op te stel vir kwessies wat kritiek is vir ontwikkelende lande en om ontwikkelde lande te dwing om hul verpligtinge na te kom. Die minister woon vandag en môre die agtste ministersvergadering oor Klimaat-optrede in Wuhan, China, by. Die woordvoerder, Peter Mbelengwa, sê sleutelkwessies rakende die Verenigde Nasies se Raamwerk-konvensie oor Klimaat-verandering sal bespreek word: