Ombud se klagtes is meerderheid onregverdige werwing
Die Namibiese ombud, Basilius Dyakugha, sê die hoofklagte wat sy kantoor ontvang is wanadministrasie in verband met die proses vir werwing van kandidate vir poste in die staatsdiens. Volgens Dyakugha is die skuldiges meeste beamptes wat tot die poste verkies is wat poog om hulle verkose persone aan te stel, ten spyte van gekwalifiseerde kandidate. Hy sê kwessie geniet aandag.