Ombud sê hy weet nie waaroor Dausab in sy sodomiesaak gekla het nie

Die uitspraak in die grondwetlike uitdaging van die sodomiewet in Namibië is steeds in die nuus. ‘n Volbank regters het in die aansoeker, Friedel Dausab se guns beslis en die wet ongrondwetlik verklaar. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die ombudsman, Basilius Dyakugha, wat sê hy verstaan nie waaroor Dausab gekla het nie.