Ombud is die jaar baie besig

Die kantoor van die ombudsman, as ‘n instelling wat die mense van die land dien, het verskeie projekte vir vanjaar beplan. Die meeste van die projekte is reeds aan die gang. Kosmos 94.1 Nuus het met Aurelia Davids, woordvoerder van die ombudsman se kantoor, gepraat wat uitbrei oor onder meer die werk wat hulle by tronke doen.