Olie klim, en die brandstofprys?

Met die olieprys wat gestyg het en voorspellings van ‘n verhoging in brandstof in Suid-Afrika, behoort Namibië ook binnekort ‘n verhoging te sien. Die komitee wat die plaaslike brandstofprys bepaal vergader môre met die nuwe prys wat volgende week Woensdag in werking sal tree. Cirrus-ekonoom Robert McGregor het sy voorspelling.