Olie, groenwaterstof en huispryse… ekonoom gesels

Eiendomspryse bly in sommige dele van die land gedemp maar, dit sal binnekort verander namate die groenwaterstof en olie industrieë begin ontwikkel. Volgens Theo Klein van die makelaarsfirma Simonis Storm kan daar veral ‘n herlewing op Lüderitz en Oranjemund kom. Hy sê dit begin reeds.

Volgens Klein, is daar reeds ‘n agterstand in behuising en daar is ‘n geleentheid vir huidige eienaars van eiendom en moontlik ook vir ontwikkelaars. Hy verduidelik.