Olie- en gaskonferensie begin in die hoofstad

Die olie- en gaskonferensie is aan die gang in die hoofstad met meer as 900 afgevaardigdes. By die openingseremonie het Kornelia Shilunga die adjunkminister van myne die hoofrede namens die lynminister gelewer.