Okh-Whk-Reh weer ingeperk vir twee wekeJune 16, 2021

Die Namibiese President Hage Geingob het strenger Covid-19-regulasies aangekondig. Windhoek en die landelike kiesafdelings van Okahandja en Rehoboth is onder inperking tot 30 Junie. Terugkerende inwoners, nooddienswerkers en die vervoer van menslike oorskot vir begrafnisse, sal toegelaat word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *