Nyakane sê vaskop of loskop… maak nie saak nieNovember 4, 2021

Die Springbok-stut Trevor Nyakane sê hy gee nie regtig om of hy aan die vaskop- of loskopkant speel nie. Nyakane het homself as ‘n vaskop van wêreldgehalte gevestig, maar het in die tweede toets teen die Britse en Ierse Leeus na loskop oorgeskakel, toe Ox Nche beseer is. Nyakane is Saterdag in Cardiff terug op vaskop teen Wallis:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *