Nxesi veroordeel kuberaanvalle op Staatsdiens-bedingingsrade
Die waarnemende minister van die staatdiens en administrasie, Thulas Nxesi, het die kuber-aanval op Staatsdiens-bedingingsrade veroordeel. Die staatsdiens se Koördinerende Bedingingsraad, die Algemene Staastdienssektor-bedingingsraad en die Veiligheid- en Sekuriteitsektor-bedingingsraad se stelsels het onlangs onder ‘n aanval deurgeloop. Die rade het ‘n force majeure tot die einde van maand op dispuut-oplossingsp