Nuwe variant dryf SA-infeksies (wat toeneem)

Die buurland se minister van gesondheid, Joe Phaahla, het bevestig die nuwe variant van Covid-19 is die dryfkrag agter die styging in infeksies in Suid-Afrika, veral in Gauteng. Gesondheidskenners is bekommerd dat bestaande entstowwe moontlik minder doeltreffend sal wees teen die nuwe variant wat onlangs in die land bevestig is. Phaahla het aan die media gesê die land beweeg nader aan die voorspelde vierde vlaag terwyl die vakansieseisoen naderkom: