Nuwe bewerings oor Fishrot-fondse

Al Jazeera se ondersoekende eenheid in samewerking met Georganiseerde Misdaad en Korrupsie Verslagdoeningsprojek en die Namibian dagblad het glo bewysstukke wat President Hage Geingob betrek by N$4,5 miljoen van die Fishrot-fondse wat  na bewering verduister is om Swapo amptenare om te koop by die party se 2017 Swapo verkiesingskongres.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *