NSFAF-studente moet heraktiveer

Die heraktiveringsproses is tans aan die gang by die Namibiese Studente Finansiële Bystandsfonds, waar studente verplig word om sekere dokumente weer in te dien indien hulle ‘n vak gedruip het en befondsing van NSFAF wil ontvang eers nadat hulle die vak geslaag het. Kosmos 94.1 Nuus het met Percy Tjahere, die woordvoerder by NSFAF, gesels wat meer inligting gee oor die proses.