NSFAF-sperdatum vir herindiening is môre

Die Namibiese studente finansiële hulpfonds, NSFAF, het ‘n verklaring uitgereik aan alle studente wie se aansoeke in die herindiening-stadium is. Die studente word daaraan herinner dat die sperdatum om uitstaande dokumente weer in te dien môre is. Kosmos 94.1 Nuus het met Ngunderiko Kakujaha van die fonds gesels.