NSFAF se ’23 aansoeke sluit op 31 Januarie, aansoekers moet woeker

Aansoeke vir finansiële hulp vir tersiêre opleiding sluit op 31 Januarie. Die hoof van die Namibiese studente-hulpfonds Kennedy Kandume het voornemende studente gemaan om nie tot die laaste oomblik te wag om aansoeke in te dien nie. Studente kan ook aanlyn aansoeke voltooi. Kandume verduidelik.