NSA gesels oor sterftes in Namibië

Die verslag oor sterftes en die oorsake daarvan deur die Namibië Statistiek-agentskap gee die statistieke vir die jare 2018 tot 2021. Die verslag is gebaseer op sterftedata wat ingesamel is deur die Namibiese siviele registrasiestelsel wat deur die binnelandse sake-ministerie onderhou word. Kosmos 94.1 Nuus het met die NSA se statistiek-generaal Alex Shimuafeni gesels, wat ‘n kort uiteensetting gee van die oorsake van dood in Namibië.

Shimuafeni het verder die statistieke van sterftes onder jonger kinders uitgelig.