Noord-Korea ervaar ernstige voedseltekortJune 16, 2021
Vloede, die korona-pandemie en verlammende internasionale sanksies het gemaak dat Noord-Korea nou ‘n ernstige voedseltekort ervaar. Volgens internasionale media het landbouprodusente nie teikens behaal nie en Kim Jong-oen is baie bekommerd.