Noord-Kaap spog met Groen Waterstofprojek by Port Nolloth.January 17, 2022

Die Noord-Kaap het vandag die Groen Waterstofprojek in Port Nolloth van stapel gestuur. Die projek is bekend gestel te midde van ‘n verhoogde vraag na groen waterstof en groen waterstof-gebaseerde produkte. Die minister in die Presidensie, Mondli Gungubele, sê die bekendstelling is na aanleiding van verpligte zero-koolstofvrystellings wat daarop gemik is om aardverwarming onder twee grade bo voor-nywerheidsvlakke te hou.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *