Nog stormweer op pad na Zambezi-streek

Plaaslike media berig dat storms en ‘n vernietigende windstorm in die Zambezi-streek, veral rondom Katima Mulilo, huise en infrastruktuur vernietig het. Dakke is afgewaai en baie huise is ernstig beskadig, en sommige mense het nêrens om te gaan nie. Kosmos 94.1 Nuus het by Odilo Kgobetsi van die Windhoekse weerkantoor uitgevind of nog storms in die gebied verwag kan word.

Die kus sal na verwagting gedeeltelik bewolk en matig tot warm wees, met enkele buie.