Nog seeskilpadjies in die Kaap vrygelaat

Die seeskilpad-rehabilitasiespan van die Twee Oseane-akwarium se onderwysstigting in Kaapstad het 44 seeskilpaaie sowat 30 seemyl suid van Houtbaai vrygelaat. ‘n Woordvoerder, Renee Leeuwner, sê die seeskilpaaie het almal die afgelope paar maande by die Twee Oseane-akwarium herstel nadat hulle op Wes-Kaapse strande gevind is: