Nog ‘n kind sterf na spaza-winkel besoek

Die LUR vir Onderwys in Gauteng Matome Chiloane betreur die dood van ‘n graad een-seun van die Karabo Primary School in Naledi, Soweto, wat in die waakeenheid herstel het na die tragiese vermeende voedselvergiftiging wat die lewens van vyf leerders van drie verskillende skole geëis het. Die woordvoerder van die departement, Steve Mabona sê die leerder het Sondag by ‘n plaaslike mediese gerief gesterf. Hy sê die vyf ander leerders is gister ter ruste gelê: