Nog ‘n fetus gevind deur individu wat kos in asdrom soek
Die Namibiese polisie het ‘n ondersoek gelas na ‘n fetus van tussen twee tot drie maande op die hoek van Hofsanger- en Voēlstrate in Khomasdal in die hoofstad gevind is. Die baba was in ‘n asdrom in ‘n plastieksak gevind. Oudergewoonte is die oorskot gevind deur ‘n lid van die publiek wat kos in die drom gesoek het. Daar is geen leidrade nie.