NLU-president sê minimumloon skep ‘n geleentheid

Die president van die Namibiese Landbou-unie Thinus Pretorius het die afgevaardigdes by die Landbou Werkgewersvereniging se jaarkongres wat tans aan die gang is, toegespreek. Hy het ook melding gemaak van die nuwe minimumloon maar sê daar is ‘n geleentheid.

Hy sê landbouleiers en landbouers sal moet belê in die bedryf.