NLU jaarkongres uiters suksesvol, ook vordering teen veediefstal

Die Namibiese Landbou Unie het vandeesweek hulle jaarkongress gehou in Otjiwarongo en Keetmanshoop, en gaan môre afsluit in Windhoek by die NG Kerk Suiderhof Gemeente. Günther Kahl, een van die uitvoerende raadslede en boer in die Kalkveld omgewing, sê die kongres in Otjiwarongo en Keetmanshoop het goed afgeloop. Kahl het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en gee ‘n oorsig.

Kahl het ook ‘n opdatering oor misdaad soos veediefstal gegee.