NIP maak planne bekend

Die inligting-ministerie was gasheer vir die Namibië Instituut vir Patologie tydens ‘n regeringsinligtingsessie. Die instituut het ‘n oorsig gegee van hul verskillende strategiese planne vir die jaar. Die instituut se uitvoerende hoof, Kapena Tjombonde, het planne aangekondig om verskeie sentrums van uitnemendheid te bou. Die eerste hiervan sal volgende jaar in Windhoek geopen word. Tjombonde verduidelik.